MY LIEWE KOKKENENNETJIE

MY LIEWE KOKKENENNETJIE    Woorde: Tradisioneel  Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN    Ek was eenmaal 'n wewenaar  van by die veertig jaar  en ek voel tog so die eensaamheid  in 'n wêreld vol verdriet.  Daar was 'n haas en 'n jakkals en 'n das  en die voëls in die wilgerboom.  My liewe kokkenennetjie,  liewe klein dingetjie,  almal het maats, net ekke nie;  my liewe kokkenennetjie,  liewe klein dingetjie,  almal het maats, net ekke nie.

Love, Emma xxx

Comments