MY LIEWE KOKKENENNETJIE Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: PIERRE MALAN Ek was eenmaal 'n wewenaar van by die veertig jaar en ek voel tog so die eensaamheid in 'n wêreld vol verdriet. Daar was 'n haas en 'n jakkals en 'n das en die voëls in die wilgerboom. My liewe kokkenennetjie, liewe klein dingetjie, almal het maats, net ekke nie; my liewe kokkenennetjie, liewe klein dingetjie, almal het maats, net ekke nie. Love, Emma xxx
Emma. English teacher and gardener The compulsive communicator. Peace through play. An effort in positivity.